Ligging van die Hoêveld, Laeveld, Groot-Karoo, Klein-Karoo, Kalahari en Namakwaland.
Lees die inligting op bladsy 67 in jou handboek oor die volgende:
- Klein-Karoo
- Groot-Karoo
- Laeveldstreek
- Kalahariwoestyn
- Namakwaland
- Hoëveld
AKTIWITEITE
Merk Aktiwiteit 1.1 op bladsy 64-66.
Antwoorde Aktiwiteit 1.1 Bladsy 64-66
- A-Kusvlakte
B-Platorand
C- Plato
- A-Prente A en B, dit is naby die kus.
B-Platorand, die berge in prent C.
C-Plato, die plat deel in prent D.
Voltooi Aktiwiteit 1.2 op bladsy 67 en 68