Taal Hersiening
Hersiening van antonieme, ontkennende vorm, idiome, indirekte en direkte rede en aksenttekens.
- Antonieme = anders
- Ontkennende vorm = negatief, en onthou dubbel ontkenning. M.a.w. dubbel NIE
- Idiome = spreekwoord / figuurlike taal
- Indirekte en Direkte rede = sien die video in YouTube link.
- Aksenttekens = gravis \ en akkuut /
Beantwoord die vrae.
AKTIWITEITE
Lees die vrae mooi deur en beantwoord die vrae in die jou Algemene boek.