GRAAD 4 : WISKUNDE Vermenigvuldiging met 0, Veelvoude

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

Vermenigvuldiging met 0 ,veelvoude

Ons doen vandag slegs hersiening van die 10, 11 en 12x en ÷.  Hierdie tafels ken jy reeds en kan dit net elke dag vir jouself inoefen. Stel vir jouself ‘n toetsie op oor die maal en deel gemeng en gee vir jouself ‘n punt om te kan sien of jy dit al goed ken. OEFEN, OEFEN, OEFEN elke dag jou tafels – dit is al manier hoe ‘n mens dit onthou!

HOOFREKEN:  Voltooi die hoofrekentoets so vinnig as moontlik en merk jou antwoorde in blou!:

2 x 10 = 6 x 11 =
3 x 12 = 8 x 10 =
5 x 11= 12 x 5 =
9 x 10 = 4 x 11 =
12 x 8 = 6 x 12 =

Op die tabel op bl. 68  sal jy die patroon sien dat ons elke keer net ‘n 0 bysit by die antwoord.  Of by 4 x 20 maal ons die 4 met die 2 en sit dan die nul by.  (Onthou dat ons elke keer die getikte getal in die tabel gebruik om die antwoord uit te werk!) 10 x 30= maal ons die 3 met die 1 en sit die twee 00 by om die antwoord te kry.  Probeer om glad nie jou tafelbladsy te gebruik wanneer jy hierdie tabel, of die veelvoude op bl. 69 voltooi nie.


AKTIWITEITE

Gebruik Wiskunde Rooiboek:  Bl. 68 - 70  Voltooi no. 1 tot 3 en oefen so jou veelvoude.

 

 

MEMORANDUM (ANTWOORDE):  Onthou om te merk met blou langs elke antwoord!

Bl. 68 – bl. 70

Hoofrekentoetsie:

20

66

36

80

55

60

90

44

96

72

Vorms se antwoorde:  54, 36,  60,  88

                                        240,  810,  110,  350

 

1.       x10

x 20

x30

x40

x50

40

80

120

160

200

50

100

150

200

250

70

140

210

280

350

80

160

240

320

400

90

180

270

360

450

100

200

300

400

500

200

400

600

800

1 000

300

600

900

1 200

1 500

400

800

1 200

1 600

2 000

500

1 000

1 500

2 000

2 500

 

2.      14,16,18,20,22,24

a.      6, 9, 12, 15, 18 (in blokkies)

        12, 15, 18, 21, 24, 27

b.      5, 10, 15, 20, 25, 30 (in blokkies)

         5, 10, 15, 20, 25, 30, 35, 40

c.      40, 50(in blokkies)

        60, 70, 80, 90, 100(in blokkies)

        10, 20, 30 ,40, 50, 60

 

3a. 90, 100, 110, 120, 130

b. 340, 360, 380, 400, 420.

c. 320, 360, 400, 440, 480.

d. 600, 700, 800, 900, 1 000.

e. 540, 630, 720, 810, 900.

 



TOETS JOU KENNIS