Getallesinne se inoefening.
Ons weet nou al dat ‘n getallesin basies ‘n sinnetjie, met ‘n = is, wat jy met getalle bou. Die = kan voor aan die som staan soos byvoorbeeld 10 = 6 + 4, of agter aan die som
6 + 4 = 10 of in die middel van die som soos 5 + 5 = 6 + 4.
Vandag gaan ons net somme doen wat jy vinnig uit jou kop bymekaar moet voeg. Moet glad nie ‘n sakrekenaar gebruik nie en probeer dit so vinnig as moontlik, so reg as moontlik voltooi.
AKTIWITEITE
Gebruik Wiskunde Rooiboek: Bl. 84- 85 Voltooi no. 1 tot 6. Merk dit as jy klaar is met ‘n blou pen/potlood. Doen die verbetering langsaan jou verkeerde antwoord.
MEMORANDUM (ANTWOORDE): Onthou om te merk met blou langs elke antwoord!
Bl. 84 -85
2 | 8 | 4 | 6 |
8 | 3 | 9 | 18 |
5 | 23 | 49 | 29 |
14 | 25 | 32 | 29 |
33 | 51 | 35 | 83 |
1a. 4 b. 5
c.7 d. 11
e. 5 f. 6
g. 4 h. 15
i. 9 j. 25
2a. 55 b. 18
c. 29 d. 34
e. 35 f. 25
g. 31 h. 106
i. 75 j. 89
3a. 28 b. 48
c. 45 d. 59
e. 44 f. 85
g. 130 h. 125
h. 105 j. 300
4a. 60 b. 270
c. 350 d. 680
e. 120 f. 330
g.450 h. 250
i. 510 j. 390
5a. 140 b. 250
c. 120 d. 80
e. 310 f. 420
g. 570 h. 480
i. 130 j. 600
6a. 67 b. 244
c. 188 d. 53
e. 169 f. 323
g. 303 h. 756
i. 491 j. 686