GRAAD 4 : WISKUNDE Deel en groepeer van breuke.

(Lesson Scheduled For: Friday, 01 May 2020)

Breuke

Vandag fokus ons weer op die deel en groepeer van ons breuk.  Watter deel van die hele is ingekleur, of in die geval vra hulle watter vensterdeel is ingekleur, en watter deel is nie ingekleur nie.  Hierdie aktiwiteit is slegs vaslegging en inoefening so jy behoort alles self te kan invul, sonder enige hulp.  Onthou net om die breukgedeelte in ‘n breukvorm te skryf, teller op ‘n noemer,  soos bv. ¼.

Ietsie lekkers vir die Vrydag!:   


AKTIWITEITE

Gebruik Wiskunde Rooiboek: Bl.100-101 no. 1 en 2 voltooi en merk in blou, met verbetering langsaan.

 

MEMORANDUM(ANTWOORDE):

Bl. 100 -101(JY moet alles in BREUKVORM skryf soos ¼:

Een kwart

 

1.a  een kwart

      drie kwarte

b. twee kwarte/halwe

    twee kwarte/halwe

c. halwe

   halwe

d. nul vierdes

    vier vierdes

e. drie vierdes

    een vierde

f. halwe

   halwe

 

2. a. 1

    b. een kwart/een vierde

    c. 2

    d. twee kwarte/ een halwe

    e. 1

     f. een halwe



TOETS JOU KENNIS