Wiskunde Gr.6 Les 4: 30 April 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 30 April 2020)

TYD

Goeiedag leerders 🙂 

Vandag is dit ons vierde les oor TYD. Ek hoop jy vorder goed en werk fluks.

Sterkte!

DOELWITTE VAN LES 4: Lees ‘n kalender; Doen basiese bewerkings met eenhede van tyd

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde); Internet


AKTIWITEITE

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:

Wiskunde Gr.6 Les4 30 April 2020



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 6 Wiskunde 2020-04-30

1 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  In watter jaar sal daar 366 dae wees?

2 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Watter maande het meer as 30 dae?

3 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Indien dit vandag 30 April 2020 is, wat sal die datum oor 2 maande en 3 weke wees?

4 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Hoeveel dae sal Februarie in 2022 hê?

5 / 5

Kies slegs een korrekte antwoord.  Hoeveel dae is daar altesaam in die laaste 3 maande van die jaar?

Your score is

The average score is 64%

0%