Wiskunde Graad 3: Week 3: Dinsdag, 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

Telling in twees, Getalname, Ontbind

Môre Dolfyntjie.

Ons begin vandag aantel in veelvoude van twees, tussen 200 en 500. Gebruik 2 vingers om jou te help. Onthou dit is alles ewe getalle wat gaan eindig op 0, 2, 4, 6, 8. Jy +2, +2…Begin by enige getal en tel 5 plekke aan. Tel dit hardop. Gebruik jou spreikaarte.


AKTIWITEITE

Getalname: Jy moet die getalname van een tot eenhonderd perfek kan neerskryf, want dit is die belangrikste. Onthou wanneer jy na die getalsimbool kyk, lees jy eers die honderde, dan die ene en dan die tiene...356-driehonderd ses en vyftig. Die woord honderd het 2 x "d" klanke in...honderd. Ontbind: Breek die getal op in honderde, tiene en ene. 286= 200+80+6. Geniet die werkvel!

 


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceWerkvel 28 April.pdf

TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 3 - Wiskunde - 2020-04-28

1 / 5

22-Δ=16

2 / 5

Ontbind: 483

3 / 5

Hoe lyk 387 se getalnaam?

4 / 5

Tel in twees. 264, 266, ____270

5 / 5

Hoe lyk vierhonderd ses en dertig se getalsimbool?

Your score is

The average score is 81%

0%