Wiskunde Gr.6 Les 1 : 27 April 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 27 April 2020)

TYD

Goeiedag leerders 🙂 

Hierdie week begin ons met ‘n nuwe hoofstuk nl. TYD. Werk elke dag pligsgetrou en konsentreer. Gebruik asseblief die webskakels in die pdf-dokument.

Geniet dit!

DOELWIT VAN LES 1: Lees en skryf tyd vanaf analooghorlosies

HULPBRONNE: Skryfpapier; Skryfbehoeftes; Internet; Handboek (Almal Verstaan Wiskunde)


AKTIWITEITE

Klik op die volgende aangehegde dokument vir lesaktiwiteite en -antwoorde:

Wiskunde Gr.6 Les1 27 April 2020



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 6 - Wiskunde - 2020-04-27

1 / 5

Watter stelling is onwaar? Kies slegs een korrekte antwoord.

2 / 5

‘n Sekere analooghorlosie het twee wysers. Die lang wyser is op die 12 en die kort wyser wys na die 9. Hoe laat is dit? Kies slegs een korrekte antwoord.

3 / 5

Hoeveel minute is daar in een dag? Kies slegs een korrekte antwoord.

4 / 5

Hoeveel ure is daar in ‘n halwe dag? Kies slegs een korrekte antwoord.

5 / 5

Watter stelling is waar? Kies slegs een korrekte antwoord.

Your score is

The average score is 77%

0%