Graad 5 Wiskune : Week 3, Donderdag 30 April 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 30 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

2D vorms

Goeie dag

Ek hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle. Mnr hoop julle het die video en leermateriaal baie mooi deur gegaan.

Ons gaan vandag net voort met 2D vorms. Gaan kyk weer na die bronne indien jy iets nie verstaan nie. 

Sterket en ek weet jy kan.

2D inhoud   Gebruik die skakel om weer die leermateriaal te sien.


AKTIWITEITE

2D vorms

 

Donderdag, 30 April 2020

Graad 5

 

Doelwit :              Identifiseer en benoem 2D-vorms

Hulpbronne:      DBE werkboek/Handboek(Almal verstaan)

                                   Lyntjiespapier

 

Kitsreken

  1.          34 589 + 23 630 =
  2.          345 789 – 23 230 =
  3.          (45 349 + 73 500) – 100 250 =
  4.          34 525 x 24 =
  5.          25 335 x 4 + 23 998 =

 

Aktiwiteit

* Hersien name van 2D vorms.

* Graad 5 Handboek (Almal verstaan Wiskunde)             

-         Bl.62,63               Lees: Kernidees (hoeke)

-         Bl. 62                    Mondeling:    Aktiwiteit 4 no.1,2

                                                  Aktiwiteit 2 no.1,2      

  • 64                               Aktiwiteit 5

*Teken die table netjie oor en voltooi.

*A4 Papier

*Gebruik asb liniaal


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceDonderdag.pdf

TOETS JOU KENNIS