Kenmerke van 'n verslag
Bl. 63-65
Inhoud:
- Leerder se leesvermoë en begrip van wat hy/sy lees word getoets.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
- Leerder lees: Kenmerke van ‘n verslag, bl. 63
- Maak n breinkaart waar jy elke kenmerk neeskryf.
- Lees nou die verslag op bl. 64-65
- Terwyl jy lees moet jy jouself asseblief die volgende tipe vrae vra:
- Wat hoor jy?
- Wat ruik jy?
- Wat proe jy?
- Wat sien jy?
- Wat voel jy?