Tsunami
- 64-66
Inhoud:
- Leerders se begrip van verslag wat gelees is, gister, word getoets.
- Leerder moet seker wees dat hy verstaan wat hy gelees is, as daar woorde of frases in teks is, moet leerder asseblief ‘n woordeboek gebruik.
- Die antwoorde kan alles in die verslag gevind word.
- Hoe interpreter mens grafieke?
- Grafieke is data/inligting wat versamel is en in grafiekvorm voorgestel word.
- Dit is ‘n opsomming van sekere inligting.
- In hierdie teks het hul verskillende lande se aardbeweging nagevors en hul verskillende grade van sterkte opgesom.
- ‘n Richterskaal word gebruik om te meet hoe sterk ‘n spesifieke aardbewing was.
- Hoe hoër die lesing op die richterskaal, hoe gevaarliker was die aardbewing.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
- Leerders lees twee keer deur die Nuusverslag,bl. 64-65
- As jy seker is, jy verstaan waaroor die verslag handel, voltooi, Post-lees: Verstaan die teks,bl. 66
- Voltooi Werk met Woorde, bl. 66 ( Onthou die antwoorde moet uit die teks kom)
Antonieme: Woorde wat die teenoorgestelde betekeninsse het
Sinonieme: Woorde wat dieselfde betekenis het.