Skryfstuk beplanning (Beskrywende teks)
Woensdag – 13 Mei 2020
Skryfstuk: Beplanning
Lees: ‘n Ongelooflike nag, DBE p. 84-85
Prakties: Ons praat – Rolspel, DBE p. 88
Skryf: ‘n Storie met byvoeglike naamwoorde (Beskrywende teks)
__________________________
Opsomming:
- Kyk na die YouTube video.
- Onthou die hartjie wat ek altyd gebruik wanneer ons byvoeglike naamwoorde en selfstandige naamwoorde gebruik.
AKTIWITEITE
Woensdag – 13 Mei 2020
Skryfstuk: Beplanning
Lees: ‘n Ongelooflike nag, DBE p. 84-85
Prakties: Ons praat – Rolspel, DBE p. 88
Skryf: ‘n Storie met byvoeglike naamwoorde (Beskrywende teks)
__________________________
Opdrag:
- Eerste lees deur die leesstuk oor “‘n Ongelooflike nag” in die DBE boek.
- Doen die rolspel gedeelte in die DBE boek p. 88 saam met ‘n mamma, pappa, boetie of sussie.
- Kyk weer na die storie en voltooi Ons skryf in DBE p. 88-89.