Klanke: -ig na -ige & Hersiening van byvoeglike naamwoord
Beste Dolfyntjie
- Leer die verandering van die woorde bv. sonnig – sonnige.
- Leer ook die spelling van die woorde.
- Voltooi die taakkaart.
Vandag gaan ons kyk na woorde wat op -ik eindig en dan verander na -ige as dit in ‘n sin gebruik word. Die meeste van die woorde word gebruik as
BYVOEGLIKE NAAMWOORDE.
-ig na –ige |
||
pragtig pragtige | welig welige | veilig veilige |
gelukkig gelukkige | woelig woelige | stadig stadige |
aaklig aaklige | sonnig sonnige | treurig treurige |
Bv. Die dogter is gelukkig. Die gelukkige dogter ry perd.
Aangesien ons besig is met byvoeglike naamwoorde gaan ons dit sommer hersien. Kan jy nog onthou wat ‘n byvoelike naamwoord is?
AKTIWITEITE
- Leer die verandering van die woorde bv. sonnig – sonnige.
- Leer ook die spelling van die woorde.
- Voltooi die taakkaart.