Verslag : Finaal
Inhoud:
- Hersien weer die kenmerke van ‘n verslag, bl. 63
- Skryf ‘n nuusberig aan jou plaaslike koerant.
- Jou verslag moet handel oor die “Lockdown” wat tans heers in Suid-Afrika.
- Gaan doen bietjie navorsing,gebruik die internet of vrae iemand in jou huis oor sekere feite van Covid 19.
- Verlede week het jy jou beplanning gedoen. Gebruik nou daardie breinkaart om jou finale verslag te skryf.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
- Leerder skryf sy verslag oor die “Lockdown”.
- Gebruik ‘n skoon wit folio papier.
- Gebruik asseblief ‘n woordeboek vir spelling en maak seker dat jou verslag logies uitmekaargesit is.
- Maak gebruik van sub-opskrifte