Natuurkundige kenmerke van ons land
Nuwe werk vir die week:
Lees bladsye 71-73
Skryf jou nuwe woorde vir die week neer met hul betekenisse.
AKTIWITEITE
Merk asb. verlede week se aktiwiteit.
MEMO:
- Noem 3 bekende bergreekse/berge in Suid-Afrika.
Drakensberge
Swartberge
Soutpansberge
Antwoorde mag verskil. Ander bergreekse is ook reg. - Noem 3 riviere van Suid-Afrika.
Oranjerivier
Vaalrivier
Krokodilrivier
Antwoorde mag verskil. Ander riviere is ook reg.
- Noem 3 bekende damme in Suid-Afrika.
Gariepdam
Vaaldam
Hardbeespoortdam
Antwoorde mag verskil. Ander damme is ook reg.
MEMO:
Aktiwiteit 2.1 bladsy 70
- Wes-Kaap
- Kusvlakte
- Ja, Bergrivier(op die kaart). Daar is baie ander riviere wat nie op die kaart verskyn nie. Enige ander rivier in die Wes-Kaap is ook reg.
- Ja, Swartberge, Outeniquaberge(op die kaart). Ander bergreekse in die Wes-Kaap is ook reg.
- Oranjerivier Limpoporivier
Moloporivier
Aktiwiteit vir die week:
Voltooi Aktiwiteit 2.2 op Bladsye 73 en 74
NUWE HANDBOEK SE BLADSYE 73 EN 74 IS OP DIE PRINTABLE DOKUMENT