Aardrykskunde 11-13 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Natuurkundige kenmerke van ons land

Nuwe werk vir die week:

Lees bladsye 71-73
Skryf jou nuwe woorde vir die week neer met hul betekenisse.


AKTIWITEITE

Merk asb. verlede week se aktiwiteit.

MEMO:

  1. Noem 3 bekende bergreekse/berge in Suid-Afrika.
    Drakensberge
    Swartberge
    Soutpansberge
    Antwoorde mag verskil. Ander bergreekse is ook reg.
  2. Noem 3 riviere van Suid-Afrika.

Oranjerivier
Vaalrivier
Krokodilrivier
Antwoorde mag verskil. Ander riviere is ook reg.

  1. Noem 3 bekende damme in Suid-Afrika.
    Gariepdam
    Vaaldam
    Hardbeespoortdam
    Antwoorde mag verskil. Ander damme is ook reg.


MEMO:

Aktiwiteit 2.1 bladsy 70

  1. Wes-Kaap
  2. Kusvlakte
  3. Ja, Bergrivier(op die kaart). Daar is baie ander riviere wat nie op die kaart verskyn nie. Enige ander rivier in die Wes-Kaap is ook reg.
  4. Ja, Swartberge, Outeniquaberge(op die kaart). Ander bergreekse in die Wes-Kaap is ook reg.
  5. Oranjerivier Limpoporivier
    Moloporivier

Aktiwiteit vir die week:

Voltooi Aktiwiteit 2.2 op Bladsye 73 en 74

NUWE HANDBOEK SE BLADSYE 73 EN 74 IS OP DIE PRINTABLE DOKUMENT



TOETS JOU KENNIS