Aardrykskunde

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Natuurkundige kenmerke

Nuwe werk vir die week:

Kyk na die natuurkundige kenmerke van ons land op bladsy 69.

 

Wat is ‘n Natuurkundige kenmerk?

Kenmerke wat deur die natuur gevorm is.

Natuurlike kenmerke van ons land. Bv. Berge, valleie, riviere, watervalle, kuslyn, ens.


AKTIWITEITE

Ons land het baie mooi en spesiale natuurkundige kenmerke.

Gaan ondersoek die volgende:

  1. Noem 3 bekende bergreekse/berge in Suid-Afrika.
  2. Noem 3 riviere van Suid-Afrika.
  3. Noem 3 bekende damme in Suid-Afrika.
  4. Kies een natuurkundige kenmerk van ons land wat jy interessant vind. Doen navorsing oor die natuurkundige kenmerk en beantwoord die volgende vraag. Hoekom hou jy van hierdie natuurkundige kenmerk?

Bv. Tafelberg- Geleë in Kaapstad. Belangrike toeriste aantreklikheid van ons land. Ek hou van die plat deel bo op die berg. Die berg is baie uniek en eie aan Suid-Afrika.

 

Voltooi Aktiwiteit 2.1 bladsy 70

Merk asb. verlede week se aktiwiteit.

MEMO:

Aktiwiteit 1.2 op bladsy 67 en 68

  1. Klein-Karoo – C
    Groot-Karoo – E
    Laeveld – D
    Kalahari – B
    Namakwaland – F
    Die Hoëveld – A
    • Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, Kwazulu-Natal
    • Noord-Kaap, Vrystaat, Mpumalanga, Limpopo
    • Noord-Kaap, Vrystaat,Noordwes, Gauteng, Limpopo, Klein

        stukkie van Mpumalanga

  • Drakensberge
  • Antwoorde sal verskil.

DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceGraad 5 SW 4-8 Mei.pdf

TOETS JOU KENNIS