Help jou viervoetige vriend poot vir poot
In jou handboek op p. 88 is die leesstuk vir hierdie begripstoets. Op die you Tube video lees ek saam met jou. Volg in jou handboek terwyl jy die teks luister. Beantwoord die vrae in jou ALGEMENE BOEK.
Doen dit op presies dieselfde manier wat ons dit altyd in die klas doen.
Onthou om die datum en die opskrif te skryf:
Datum
Begripsvrae p. 89
no 1 tot 7
______________________________________________
Die memorandum is aangeheg, maar moenie kul nie! Doen eers die werk self, en dan gebruik jy die memorandum agterna om jou werk te merk.
Onthou ons beantwoord begripsvrae in vol sinne.
AKTIWITEITE
Ek help met vraag 1
- In 'n tydskrif vir mense wat van draf of hardloop hou bv. Runners World of in 'n gesinstydskrif soos Huisgenoot.