Afrikaans Graad 2 12 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 12 May 2020)

Afrikaans Lees

Vandag gaan ons lees. Ons gaan ook ‘n leeslys begin opstel van die boeke wat jy al gelees het.  Wanneer die skool begin, gaan ons kyk hoeveel boeke jy al gelees het. 


AKTIWITEITE

Ek het leeskaarte by die “printable documents” gelaai wat jy moet lees. 

Jy moet ook begin om vir my ‘n leeslys saam te stel.  Dan bring jy dit skool toe wanneer ons begin.  So jy gaan elke keer wanneer  jy ‘n boek gelees het die boek se naam neerskryf met die outeur se naam ook.(Dit is die persoon wat die boek geskryf het.)  Onthou  julle van Graad 1 af? Nommer die lys. Maar jy mag nie ‘n boek neerskryf as jy hom nie gelees het nie.


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceLeeskaart 12 Mei 2020.pdf

TOETS JOU KENNIS