Afrikaans Graad 3: Donderdag 14 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 14 May 2020)

Klanke: -ik na -ike & Verlede tyd

Beste Dolfyntjie

Vandag gaan ons kyk na:

  • woorde wat op -ik eindige en dan verander na –ike as dit in ‘n sin gebruik word. Die meeste van die woorde word gebruik as

BYVOEGLIKE NAAMWOORDE.

                                                      -ik na -ike
eerlik            eerlike heerlik          heerlike oulik              oulike
vrolik            vrolike lelik                lelike vreeslik         vreeslike
moeilik         moeilike maklik           maklike vroulik          vroulike

Bv.    Die seun is eerlik.                

         Die eerlike seun gee die geld terug.

  • Ons gaan ook sinne in die verlede tyd skryf.

            Bv.  Ek lees my boek onder die boom.

            Ek het my boek onder die boom gelees.

  • Leer die verandering van die woorde bv. vrolik – vrolike.
  • Leer ook die spelling van die woorde.
  • Voltooi die taakkaart. – Vul die -ike woorde in.
  • Skryf die sinne in die verlede tyd.

AKTIWITEITE

  • Leer die verandering van die woorde bv. vrolik – vrolike.
  • Leer ook die spelling van die woorde.
  • Voltooi die taakkaart. – Vul die -ike woorde in.
  • Skryf die sinne in die verlede tyd.



TOETS JOU KENNIS