Begripslees & Hersiening van bywoord en werkwoord.
Beste Dolfyntjie
Dit is Maandag en vandag gaan jy ‘n Begriplees-oefening doen.
Jy gaan die storie lees: “Die leeu en die muis” in jou Rooiboek. Lees die storie sommer ‘n paar maal, sodat jy dit vlot kan lees.
Daarna gaan ons die werkwoord en die bywoord hersien. Ek hoop jy herken nog die bywoorde.
Jy is mos superslim!
AKTIWITEITE
- Lees die storie op bl. 104 en beantwoord die vrae op bl. 105. Onthou om jou vrae volledig te beantwoord.
- Die bywoord vertel jou meer van die
Bv. Die plant groei welig.
werkwoord – groei
bywoord van manier - welig
- Voltooi die taakkaart.