Afrikaans Graad 3: Maandag 11 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 11 May 2020)

Begripslees & Hersiening van bywoord en werkwoord.

Beste Dolfyntjie

Dit is Maandag en vandag gaan jy ‘n Begriplees-oefening doen. 

Jy gaan die storie lees: “Die leeu en die muis” in jou Rooiboek.  Lees die storie sommer ‘n paar maal, sodat jy dit vlot kan lees.

Daarna gaan ons die werkwoord en die bywoord hersien.  Ek hoop jy herken nog die bywoorde.

Jy is mos superslim!


AKTIWITEITE

  • Lees die storie op bl. 104 en beantwoord die vrae op bl. 105. Onthou om jou vrae volledig te beantwoord.
  • Die bywoord vertel jou meer van die

        Bv.                   Die plant groei welig.

                                 werkwoord – groei

                                 bywoord van manier - welig

  • Voltooi die taakkaart.

DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceTK Maandag Begripslees.pdf

TOETS JOU KENNIS