Afrikaans Graad 3: Vrydag 15 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 15 May 2020)

Lees: Sigwoorde

Beste Maat

Vandag gaan ons net lekker lees.  Ek hoop jy het al in hierdie grendeltyd ‘n boek of twee gelees.  Ons gaan vandag weer ons sigwoorde hersien.  Jy kry ook kans om jouself weer te “time”.  Onthou! Hoe vinniger jy hierdie woorde herken, hoe makliker en lekkerder gaan lees vir jou word.


AKTIWITEITE

  • Lees die woorde wat op die bladsy en skryf die tyd neer.
  • Ek hoop jy gaan dit sommer baie geniet!

 

                                         Geniet jou naweek!

 


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceTK Vrydag sigwoorde.pdf

TOETS JOU KENNIS