Afrikaans Graad 3: Week 3: 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

Klanke: woorde wat op -er eindig

Beste Dolfyntjies!

Klanke vir die dag!

Vandag gaan ons bietjie na woorde kyk wat eindig op -er.  Dink gou so bietjie!  Ja jy is reg!  “water”

Ek is seker daarvan jy sal sommer vinnig aan nog ander woorde kan dink.

Hier is ‘n paar woorde wat ek graag wil hê jy moet leer om te skryf.  Skryf dit ‘n paar keer en dan vra jy iemand om die woorde vir jou te vra.

vader amper
gister water
speler luister
minder agter
skater langer

AKTIWITEITE

  
  
  
  
  


TOETS JOU KENNIS