Afrikaans Graad 3: Week 3: Vrydag 1 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 01 May 2020)

Kreatiewe Skryfwerk: Ek beskryf 'n wilde dier.

Beste Dolfyntjie

Vandag is Vrydag. D.w.s  ons kreatief wees met ons skryfwerk.  Jy gaan jou Rooiboek gebruik om vir inspirasie!  

Jy gaan op die bladsy wat ek vir jou voorsien ‘n beskrywing gee van jou gunsteling wildedier.  Jy kan na die tyd, jou wildedier teken en jou bladsy versier.  Wees kreatief!

Lekker skryf!  Ek kan nie wag om dit te lees nie.


AKTIWITEITE

Onthou as jy vir iemand iets beskryf .... moet jy dit so doen dat hy presies weet hoe lyk die dier, sonder om dit te sien.  Ek gee jou 'n paar wenke:

  • hoe groot of klein
  • lank of kort
  • sagte pels
  • harig of glad
  • kloue, pote of snawels
  • ore - spits
  • stert
  • skubbe

 

Laat waai!


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceMy gunsteling wildedier.pdf

TOETS JOU KENNIS