Klanke: Woorde wat eindig op -el
Beste Dolfyntjie
Ons gaan vandag so ‘n bietjie woorde bou met -el aan die einde van die woord. Hier is 10 woorde.
-el |
|
hekel | tafel |
heuwel | ketel |
hemel | vonkel |
wortel | skakel |
winkel | deksel |
AKTIWITEITE
Leer die 10 woorde. Laat iemand dit vir jou vra in jul huishouding en kyk of jy hulle reg kan skryf. Ek weet jy gaan sommer flink leer.
As jy jou woorde klaar geleer het, moet jy die werkkaart voltooi.
- Daar is ‘n raaisels. Raai wat die woord is. (Dit is 1 van die 10 woorde wat jy geleer het.)
- Daarna gaan jy 4 sinne skryf. Onthou om byvoeglike naamwoorde te gebruik om goeie sinne te skryf.