Afrikaans Graad 3: Week 4: Maandag 4 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

Klanke: Woorde wat eindig op -el

Beste Dolfyntjie

Ons gaan vandag so ‘n bietjie woorde bou met -el aan die einde van die woord. Hier is 10 woorde. 

-el

hekel tafel
heuwel ketel
hemel vonkel
wortel skakel
winkel deksel

AKTIWITEITE

Leer die 10 woorde.  Laat iemand dit vir jou vra in jul huishouding en kyk of jy hulle reg kan skryf.  Ek weet jy gaan sommer flink leer. 

As jy  jou woorde klaar geleer het, moet  jy die werkkaart voltooi. 

  • Daar is ‘n raaisels. Raai wat die woord is. (Dit is 1 van die 10 woorde wat jy geleer het.) 
  • Daarna gaan jy 4 sinne skryf. Onthou om byvoeglike naamwoorde te gebruik om goeie sinne te skryf.

DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceTK Klanke 4 Mei.pdf

TOETS JOU KENNIS