Afrikaans Graad 7

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Letterkunde terme

Om letterkundeige werke te ontleed en verstaan, moet jy sekere terme se betekenisse ken. Die drukbare lys terme moet in jou LETTERKUNDE BOEK geplak word. As jy die nie kan druk nie, mag jy dit netjies in ‘n tabel skryf.

Onthou om die datum en opskrif te skryf.


AKTIWITEITE

Datum
Letterkunde Terme

__________________________________



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 7 Afrikaans 04-05-2020

1 / 5

Milieu is?

2 / 5

In ‘n fabel tree diere op soos?

3 / 5

Die storielyn in ‘n verhaal is?

4 / 5

Die aksie of handeling in ‘n verhaal is?

5 / 5

‘n Mite?

Your score is

The average score is 59%

0%