Afrikaans Graad 7 Dinsdag 12 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 12 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Jeugroman: Suurlemoen

Ons het aan die einde van die eerste kwartaal die fliek Suurlemoen in die klas gekyk. In jou handboek op p 78 is ‘n kort uittreksel uit die boek waarop die fliek gebaseer is. Lees die uittreksel deur en pas dan die drama-elemente wat in die gedeelte voorkom, toe.

Werk in jou LETTERKUNDE BOEK.

Skryf no. 1 tot 8 af in jou boek en pas dan die woorde in die blokkies langsaan.


AKTIWITEITE

By die drukbare werk is 'n volledige memorandum. Doen eers jou werk self, en merk daarna met 'n potlood. Skryf die verbeteringe in potlood. 



TOETS JOU KENNIS