Afrikaans Graad 7 Donderdag 14 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 14 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Voorsetsels

Voorsetsels en Vaste uitdrukkings verskyn in die drukbare werk. Indien jy die werk kan druk, moet jy dit in jou TAALBOEK plak. Indien jy nie kan druk nie, moet jy genoeg plek ooplaat om dit later te plak. Voltooi daarna die oefening in jou TAALBOEK. Indien jy kan druk, kan jy net die antwoorde invul. Indien jy nie kan druk nie, moet jy die sinne afskryf en die antwoorde invul en onderstreep.


AKTIWITEITE

Onthou om die opskrif in jou TAALBOEK te skryf.

Datum
Voorsetsels

_________________________________________________



TOETS JOU KENNIS