Afrikaans Graad 7 Vrydag 8 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Friday, 08 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Aktiwiteit: Direkte- en Indirekte rede

Ek hoop die leerlyste is netjies ingeplak en deurgewerk! Want nou gaan ons die reëls toepas.

Op die drukbare werk is ‘n aantal sinne wat jy moet verander in direkte rede of in indirekte rede. Dis belangrik dat jy eers die sin soos dit gegee is neerskryf. In die volgende reël skryf jy dan die sin oor soos gevra.

Die memorandum is aangeheg, maar moet nou nie vooruit loer nie! Probeer eers self en dan merk jy agterna jou werk.

Werk in jou TAALBOEK


AKTIWITEITE

Onthou om die datum en opskrif te skryf.

Datum
Direkte- en Indirekte rede

_______________________________________

  1. Skryf die volgende sinne oor in die INDIREKTE REDE.
    a) Sandra sê: "Ek gaan winkel toe."
        Sandra sê dat sy winkel toe gaan.
    b) Danie vra: "Mag ek buite speel?"

Gaan nou self verder....


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceAfrikaans 8 Mei 2020.pdf

TOETS JOU KENNIS