Afrikaans graad 7 Woensdag 13 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 13 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Hersieningsoefening

In jou handboek op p 84 is ‘n Hersieningsoefening wat jou kennis van afgehandelde werk toets. Jy moet hierdie oefening in jou ALGEMENE BOEK voltooi. Jy hoef nie die vrae neer te skryf nie, maar jy moet so volledig as moontlik antwoord.

Die oefening is bietjie verwarrend, aangesien die sin waarop die vrae betrekking het, elke keer VOOR die vraag verskyn. Maak dus mooi seker dat jy die regte sin gebruik by elke vraag.


AKTIWITEITE

Onthou om die datum en opskrif in jou ALGEMENE BOEK te skryf.

Datum
Hersiening p. 84
no. 1 tot 14

__________________________________

Die memorandum is by die drukbare werk ingesluit. Doen eers jou werk self en merk dan met 'n potlood van die memorandum af. Moenie kul nie!

 

 



TOETS JOU KENNIS