Afrikaans HT Graad 1: Week 4: Maandag 4 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Monday, 04 May 2020)

Lees: Die trapkar

Môre maats

Vir die les moet jy kyk na die “youtube” video se voorlesing van ons nuwe leesboekie.  Die boekie se naam is “Die trapkar.”  Terwyl jy na die video kyk kan jy probeer saamlees!


AKTIWITEITE

Nou gaan ons kyk na 4 sinne wat jy sommer baie goed moet ken.

 

Biebie en Kalla baklei.

“Hou op,” sê Pappa.

Pappa sluit die kar weg.

Hulle maak ‘n swaai.

 

Kyk nou in jou flip file na al die sinne wat ons sover aangeleer het (sinne met prente).  Lees dit weer ‘n keer goed deur!



TOETS JOU KENNIS