Afrikaans Lees Dinsdag 5 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 05 May 2020)

Lees

Hallo maats

Vandag gaan ons ‘n bietjie lees.  Ek hoop julle het al die afgelope tyd baie boeke gelees en dat wanneer die skool weer kan begin julle sommer al lekker kan lees.  Lees enige boekies of tydskrifte.  Oefen net asseblief om te lees.


AKTIWITEITE

  1. Die leesstukkies is in die "PDF printable documents"  Julle kan dit ook sommer van die skerm af lees.  Vra vir ‘n grootmens om die stukkies ook te lees en vir julle vragies te vra wanneer julle klaar gelees het.  Onthou verlede week het ons gesels oor hoe belangrik dit is dat jy begrip het van wat jy lees.

    2.   Kyk hoe vinnig jy die volgende woorde kan lees.  Oefen dit en neem jou tyd en                probeer elke keer vinniger lees.

                                               

 



TOETS JOU KENNIS