Afrikaans: Skryf

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 12 May 2020)

Verslag : Finaal

Inhoud: 

  • Hersien weer die kenmerke van ‘n verslag, bl. 63
  • Skryf ‘n nuusberig aan jou plaaslike koerant.
  • Jou verslag moet handel oor die “Lockdown” wat tans heers in Suid-Afrika.
  • Gaan doen bietjie navorsing,gebruik die internet of vrae iemand in jou huis oor sekere feite van Covid 19.
  • Verlede week het jy jou beplanning gedoen. Gebruik nou daardie breinkaart om jou finale verslag te skryf.

AKTIWITEITE

   

Aktiwiteit:

  • Leerder skryf sy verslag oor die “Lockdown”.
  • Gebruik ‘n skoon wit folio papier.
  • Gebruik asseblief ‘n woordeboek vir spelling en maak seker dat jou verslag logies uitmekaargesit is.
  • Maak gebruik van sub-opskrifte

 



TOETS JOU KENNIS