Die beweging van tektoniese plate deel 2
Lesbeplanning
Sosiale Wetenskappe Geografie
|
Graad 7 | |||||
Tydsduur :3 ure
|
Week: 4 tot 8 Mei | |||||
Konsep: Die beweging van die aarde se kors.
|
Kernvrae
Hoekom beweeg die aarde se kors? Wat is tektoniese plate? Hoe beweeg hierdie gebreekte stukke (plate)? |
Integrasie
Tale, lees, skryf en redeneer. Natuurwetenskappe. |
||||
Doelwitte
Kennis: Dat die harde buitenste kors van die aarde gekraak het en uit verskillende stukke bestaan.
Vaardighede: Beskryf en illustreer.
Begrip: Begryp dat die aarde se kors gekraak is in stukke, dat hierdie stukke beweeg op verskillende maniere en dat hierdie bewegings sekere natuurverskynsels veroorsaak. |
Lesverloop
Bestudeer die video clips https://www.youtube.com/watch?v=yBr-D1cFmEs https://www.youtube.com/watch?v=3yD7jmHcdVc Kyk na die PowerPoint oor die onderwerp en lees bl. 69, 70 en 71 in jou handboek goed deur.
Jy moet verstaan dat die kors (waarvan jy reeds geleer het) beweeg. Dit beweeg omdat dit op die vloeibare mantel “dryf”. Jy moet verstaan dat hierdie beweging die kors laat kraak in reuse- stukke, wat tektoniese plate genoem word. Jy moet verstaan dat hierdie beweging van die stukke (plate) sekere natuurverskynsels veroorsaak. |
Opdrag
Doen aktiwiteit 1 op bladsy 70 en aktiwiteit 2 op bl. 71 in jou handboek. Jy moet die volgende woorde ook verstaan: Tektoniese plate Verskuiwingslyne Kontinentale kors Oseaniese kors Plate beweeg op 3 maniere:
|
||||
Nabetragting en opmerkings |
AKTIWITEITE
Laerskool Hartenbos
Graad 7 Sosiale Wetenskappe
https://www.youtube.com/watch?v=yBr-D1cFmEs
https://www.youtube.com/watch?v=3yD7jmHcdVc
Dinsdag 5 Mei tot Vrydag 8 Mei 2020
Bron: PowerPoint, SW handboek bl. 70 en 71 asook YouTube clip.
Werk: Doen aktiwiteit 1 op bladsy 70 en aktiwiteit 2 op bl. 71 in jou handboek.
Jy moet die volgende woorde ook verstaan:
Tektoniese plate, verskuiwingslyne, kontinentale kors, oseaniese kors,
Plate beweeg op 3 maniere:
- Konvergerend
- Divergerend
- Tranformerend
Tyd: 2 ure, deel self jou tyd in.