Die struktuur van die aarde

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 05 May 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Die beweging van tektoniese plate deel 2

Lesbeplanning

 

Sosiale Wetenskappe Geografie

 

Graad 7
Tydsduur :3 ure

 

Week: 4 tot 8 Mei
 

 

Konsep: Die beweging van die aarde se kors.

 

 

 

Kernvrae

 

Hoekom beweeg die aarde se kors?

Wat is tektoniese plate?

Hoe beweeg hierdie gebreekte stukke (plate)?

Integrasie

 

Tale, lees, skryf en redeneer.

Natuurwetenskappe.

   
Doelwitte

 

Kennis:

Dat die harde buitenste kors van die aarde gekraak het en uit verskillende stukke bestaan.

 

Vaardighede:

Beskryf en illustreer.

 

Begrip:

Begryp dat die aarde se kors gekraak is in stukke, dat hierdie stukke beweeg op verskillende maniere en dat hierdie bewegings sekere natuurverskynsels veroorsaak.

Lesverloop

 

Bestudeer die video clips

https://www.youtube.com/watch?v=yBr-D1cFmEs

https://www.youtube.com/watch?v=3yD7jmHcdVc

Kyk na die PowerPoint oor die onderwerp en lees bl. 69, 70 en 71 in jou handboek goed deur.

 

Jy moet verstaan dat die kors (waarvan jy reeds geleer het) beweeg.  Dit beweeg omdat dit op die vloeibare mantel “dryf”.

Jy moet verstaan dat hierdie beweging die kors laat kraak in reuse- stukke, wat tektoniese plate genoem word.

Jy moet verstaan dat hierdie beweging van die stukke (plate) sekere natuurverskynsels veroorsaak.

Opdrag

 

Doen aktiwiteit 1 op bladsy 70 en aktiwiteit 2 op bl. 71 in jou handboek.

Jy moet die volgende woorde ook verstaan:

Tektoniese plate

Verskuiwingslyne

Kontinentale kors

Oseaniese kors

Plate beweeg op 3 maniere:

  1. Konvergerend
  2. Divergerend
  3. Tranformerend
Nabetragting en opmerkings

AKTIWITEITE

Tektoniese Plate

Laerskool Hartenbos

Graad 7 Sosiale Wetenskappe

https://www.youtube.com/watch?v=yBr-D1cFmEs

https://www.youtube.com/watch?v=3yD7jmHcdVc

Dinsdag 5 Mei tot Vrydag 8 Mei 2020

Bron: PowerPoint, SW handboek bl. 70 en 71 asook YouTube clip.

Werk: Doen aktiwiteit 1 op bladsy 70 en aktiwiteit 2 op bl. 71 in jou handboek.

Jy moet die volgende woorde ook verstaan:

Tektoniese plate, verskuiwingslyne, kontinentale kors, oseaniese kors,

Plate beweeg op 3 maniere:

  1. Konvergerend
  2. Divergerend
  3. Tranformerend

 

Tyd: 2 ure, deel self jou tyd in.



TOETS JOU KENNIS