Geld

(Lesson Scheduled For: Thursday, 07 May 2020)

Bekendstelling van geld

Vandag gaan ek julle bekendstel aan geld.  Ek glo die meeste kinders ken geld.  Ek wil net seker maak julle weet hoe lyk elke geldmunt en geldnoot en wat sien jy op elke munt en noot. Geniet die videotjie. 


AKTIWITEITE

Ek kyk hoe slim is jy.  Ek wys eers vir jou die munt of noot en jy moet eers sê of raai wat dit is.  Daarna gaan jy in jou rooiboek, bl. 128 tot 131 takies doen oor geld.  Daarna kan jy bietjie gaan kyk in mamma of pappa of ouma of oupa se beursies.  

Lekker werk en speel.


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceWiskunde 4-8 Mei 2020.pdf

TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 1 Wiskunde 2020-05-07

1 / 5

Watter dier is op die R200?

2 / 5

Watter dier is op die R10 noot?

3 / 5

Is daar ‘n springbok of ‘n kudu op ‘n R1?

4 / 5

Watter tipe voël is op die vyf sent?

5 / 5

Is ‘n R5 ‘n munt of ‘n geldnoot?

Your score is

The average score is 94%

0%