Seuns en Dogters se werk in dorpies.
Geskiedenis
Donderdag – Vrydag (14-15 Mei 2020)
Geskiedenis
Lees bl. 90 in jou handboek. Hier gaan jy meer leer oor wat seuns en dogters se werk was in hierdie dorpies.
AKTIWITEITE
Aktiwiteit:
Skryf die nuwe woorde op bl. 90 neer. Maak seker jy weet wat hulle beteken.
Voltooi Aktiwiteit 2.1 op bladsy 91