Maatjiesomme. Samevoegings. Ek het 5 lekkers en jy moet dit tussen 2 maats verdeel op verskillende maniere.
Môre Môre
Ons kyk na getalkombinasies. Ons praat van maatjies-somme. Ek verduidelik dit vir jou mooi op die takie en dan doen jy die voorbeelde.
AKTIWITEITE
Ek gee vir jou verskillende voorbeelde van in en om die huis van maatjiesomme.