Getalkombinasies

(Lesson Scheduled For: Friday, 08 May 2020)

Maatjiesomme. Samevoegings. Ek het 5 lekkers en jy moet dit tussen 2 maats verdeel op verskillende maniere.

Môre Môre

Ons kyk na getalkombinasies.  Ons praat van maatjies-somme.  Ek verduidelik dit vir jou mooi op die takie en dan doen jy die voorbeelde.


AKTIWITEITE

Ek gee vir jou verskillende voorbeelde van in en om die huis van maatjiesomme.



TOETS JOU KENNIS