Graad 1 Lewensvaardigheid 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Alles oor my gesin

Môre maatjies,
Julle het laasweek baie gesels oor julle gesinne.
Vandag gaan julle ‘n plakkaat maak oor julle gesin.
 


AKTIWITEITE

Gebruik ‘n stuk papier en maak ‘n plakkaat wat vir Juffrou meer vertel oor julle gesin.
Enige inligting sal reg wees, gebruik kleure en teken prentjies en versier die plakkaat soos jy wil.
Hier volg ‘n voorbeeld van hoe dit kan lyk, maar gebruik julle eie kreatiwiteit.


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley face28 April 2020 plakkaat.pdf

TOETS JOU KENNIS