My gesin liedjies
Môre maatjies,
Kom ons sing vandag ‘n bietjie.
Enige liedjies wat julle ken sal werk.
AKTIWITEITE
Gebruik musiekinstrumente of enigiets wat ‘n geluid maak om die ritme te hou.
(Frommel ‘n winkelsak en vryf dit op die ritme, klap twee lepels teen mekaar, skud ‘n plastiekbotteltjie vol rys)