Graad 1 Lewensvaardigheid 30 April 2020

(Lesson Scheduled For: Thursday, 30 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

LO oefeninge

Môre maatjies,
Vandag gaan ons lekker LO doen, so gaan trek vir jou gemaklike klere en tekkies aan.


AKTIWITEITE

Doen:
• Krap kruip – sit op ‘n plek, met jou hande plat op die grond agter jou, naby aan jou heupe. Lig jouself op van die grond en loop kant toe soos ‘n krap.
• Stervis spronge - “Jumping Jacks” so vinnig as wat jy kan met arms en bene ver uitgesprei.
• Olifant loop - Loop soos ‘n olifant deur jou knieë hoog op te lig en hard op die grond te loop.
• Padda spring – hop vorentoe en agtertoe soos ‘n padda
• Cheetah hardloop – hardloop (op een plek of in die tuin) so vinnig as wat jy kan.
Gorilla skuif – sak af tot ‘n lae “squat”, met hande wat op die grond hang, skuif rond soos ‘n gorilla.


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley face30 April werkvel.pdf

TOETS JOU KENNIS