Graad 1 Wiskunde: Hersiening 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

Wiskunde - Patrone, Data, Meting, Vorms en Storiesomme

Môre maats

Vandag en môre gaan jy hierdie Taak 2 doen en wys hoe slim jy is!  Hierdie is ietsie van elke afdeling wat ons in die klas doen.

Jy moet nou vir mamma, pappa, ouma, oupa en boetie of sussie wys hoe oulik is jy, want ons doen dit alles in die klas.

Geniet dit.

Hier is ietsie van alles


AKTIWITEITE

Ons gaan 'n bietjie tel, sê watter getal is die meeste en minste, wys hoe lyk 'n vorm, patrone voltooi, data doen en lekker storiesomme.

Dink baie mooi.  Glo in jouself en geniet elke stukkie werk.

Lekker werk!

 



TOETS JOU KENNIS