Graad 1 Wiskunde: Hersiening 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

Graad 1 Wiskunde voor, na, tussen, meer en minder

Môre maats

Ons gaan vanoggend net ‘n bietjie hersien.  Ek glo julle almal weet nou wanneer is iets voor, na of in die middel.  Dit kan voorwerpe wees, mense.  Ons werk nou met getalle.

 Jy weet ook wanneer maak ons meer (sit by) en wanneer maak ons minder (vat weg).

Nou kan jy lekker jou Taak 1 gaan doen.  Geniet dit.


AKTIWITEITE

Geniet jou takie oor voor, na, tussen, meer en minder.

Ek doen een voorbeeld.  Wat kom voor  ____ 7 ? 

Ja!  dan skryf jy 6 bo-op die strepie

Die takie kan by "printable documentation" gedruk word of jy kan dit net in jou oefenboek skryf.

Mooi dink en lekker werk.  Indien jy taak 1  voltooi het, kan jy hierdie paar vragies beantwoord.  

 

 

 


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley facevoornavrae.pdf

TOETS JOU KENNIS