Graad 2 Lewensvaardigheid Diere Plaasdiere, 29 April 2020

(Lesson Scheduled For: Wednesday, 29 April 2020)

  • Post Author:
  • Post Category:

Graad 2 Lewensvaardigheid Plaasdiere: Die vark

Plaasdiere

Ons weet hou lyk verskillende plaasdiere, maar weet ons wat die manlike en vroulike name is?

Weet ons waar hulle bly en watter geluid hulle maak?

Wat word hulle babatjies genoem?

Vandag kyk ons na die vark (oink oink).  

Die manlike vark word ‘n beer genoem en die vroulike vark word ‘n sog genoem.  ‘n Vark se babatjie is ‘n varkie.  Varke bly in varkhokke. As jy mooi luister sal jy hoor dat ‘n vark ‘n snorkgeluid maak. 

Beweging:

Gooi ‘n groot bal na ‘n teiken, bv. ‘n doelhok, netbalring, hoepel, wasgoedmandjie ens.


AKTIWITEITE

Maak jou Reënboogboek oop op bl. 47.  

Voltooi die werkie oor die vark in jou Reënboogboek.

 

 


DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceGeen werkvel.pdf

TOETS JOU KENNIS