Graad 2 Wiskunde Getalwaarde
Vandag gaan julle vir my moet sê wat die getalwaarde van ‘n getal is.
Ons het gister ontbind en uitgevind dat ons tiene links staan en ons ene regs staan.
Kyk nou na die getal en besluit wat die omsirkelde of vetgedrukte getal regtig werd is, met ander woorde, wat sy waarde is.
Bv.: 23 – die vetgedrukte 2 se waarde is nie net 2 nie, maar sy waarde is 20.
46 – die vetgedrukte 6 se waarde is 6 en nie 60 nie, want die 6 staan regs aan die ene se kant.
AKTIWITEITE
Skryf die regte getalwaarde van die vetgedrukte syfer neer: Byvoorbeeld:
13 - 3 | 52 - 50 |
25 - 20 | 12 - 2 |
38 - 8 | 35 - 30 |
42 - 40 | 40 - 0 |