Graad 2 Wiskunde: Tel, 28 April 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 28 April 2020)

Graad 2 Wiskunde Tel in 10e

Ons gaan vandag in 10e tel.  Hou jou 200-blok byderhand om op te werk.  Onthou, wanneer ek my vinger op die eerste getal op die 200-blok sit, moet my vinger eers aanloop na die volgende getal voordat ek begin om in 10e te tel.


AKTIWITEITE

 

Tel aan in 10e

10

20

 

 

 

 

 

Tel aan in 10e

70

80

 

 

 

 

 

Tel terug in 10e

110

100

 

 

 

 

 

Tel terug in 10e

50

 

30

 

 

 

 

Tel aan in 10e

2

12

 

 

 

 

 

Tel terug in 10e

57

47

 

 

 

 



TOETS JOU KENNIS

0%

Graad 2-Wiskunde- 2020-04-28

1 / 3

As ek in 10e tel, watter getal sal elke keer volg in die oop spasie?  70, 80, 90, _____

2 / 3

As ek in 10e tel, watter getal sal elke keer volg in die oop spasie?  110, 120, 130, _____

3 / 3

As ek in 10e tel, watter getal sal elke keer volg in die oop spasie?  30, 40, 50, _____

Your score is

The average score is 96%

0%