Graad 3 Afrikaans: Week 4: Dinsdag 5 Mei 2020

(Lesson Scheduled For: Tuesday, 05 May 2020)

Die Werkwoord.

Beste Dolfyntjie

Vandag werk ons met werkwoorde!  Ja die woord sê presies wat hy doen – hy werk of doen iets.

Kyk na die video as jy kan en jy sal sommer vinnig onthou wat ‘n WERKWOORD  is.


AKTIWITEITE

                    Lees nou die voorbeeld deur.

          Ek eet ‘n roomys op die strand.

                        Wat doen ek?  Ek eet.

                       “eet” is die werkwoord.

                        Voltooi die werkkaart:

  • A - Onderstreep die werkwoorde.
  • B – Vul die werkwoord in.

DRUKBARE DOKUMENTE

Smiley faceTK Werkwoorde 5 Mei.pdf

TOETS JOU KENNIS